Maar die Woord van die Here, dit bly vir ewig. En hierdie Woord is die Evangelie wat aan julle verkondig is.

1 Pet. 1:25.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure
Kompetisies
Gratis Nuusbrief


1 Jun 2010  

Baie dankie vir die artikel oor Dr Andrew Murray en die 1860-herlewing – dit het my hart so geraak. Ek wil egter hier skryf oor “’n Halfeeu van Genade”. Dit was regtig groot genade vir beide huwelikspare. Baie seën vir jul vir die jare wat voorlê: Victor(Doep) en Marie du Preez en Stollie en Joey le Roux. My hart was só seer toe ek lees dat vir Victor en Marie was wedergeboorte nooit ‘n nodigheid nie. Ai, ek smeek julle: Lees Joh 3:3 waar Jesus Self sê as jy nie weergebore is nie, sal jy die Koninkryk van God nie sien nie. Rom 3:23 sê ook ons is almal in sonde gebore en is ver van God. Jy kan nie maar net sommer opgroei in die kerk nie. Goeie mense gaan nie hemel toe nie, weergebore mense gaan wel. Soek die aangesig van Vader en stel jul saak in die lig van Sy Woord reg – Jesus wag daarvoor.                                                    

Sunette Mathewson

Back

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid | Grafiese Ontwerp en Webontwerp deur Kimia

English? Click here for our sister publication