Ek skaam my nie vir die Evangelie van Christus nie,want dit is n krag van God tot redding vir elkeen wat glo, in die eerste plek vir die Jood, maar ook vir die nie-Jood..

Rom. 1:16

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure
Kompetisies
Gratis Nuusbrief


1 Jun 2010  

Professore, toe ek die berig lees dat julle ‘n ateïs gevra het om die opening van die Fakulteit Teologie toe te spreek, was dit vir my ‘n geweldige skok. Dit sê vir my net één ding: julle het kennis van die Bybel, maar die God van die Bybel ken julle nié en het Hom nie lief nie! Ek sal beslis nie ‘n teologiese student aanraai om aan die U.P. te studeer nie. Lees gerus Openb 3:16. Ek bid vir julle.

Louis Zervick

Back

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid | Grafiese Ontwerp en Webontwerp deur Kimia

English? Click here for our sister publication