Jy moet die Here jou God liefhe met jou hele hart en met jou hele siel en met al jou krag en met jou hele verstand, en jou naaste soos jouself.

Eksodus 20:1

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure
Kompetisies
Gratis Nuusbrief


1 Jun 2010  

Ek skryf n.a.v. die brief van die maand – Mei/Junie 2010. Ek sal nie self kommentaar lewer nie, maar uit die Bybel aanhaal.

Geagte Professore, u wat geestelike leiers moet oplei, neem u Bybels en gaan lees die volgende gedeeltes met aandag en maak dit van toepassing op u self (u is besig om mense op te lei om sondaars tot bekering te lei).

  • 1 Kor 1:17-24
  • 1 Tim 4:1-5
  • 2 Pet 2: 1-13
  • Luk 11:44-47
  • Deut 4: 1-2
  • Openb 22:18-19


Hieruit sal u kan sien dat u blinde leiers van Blindes geword het, want wetenskappe kan eenvoudig nie bestaan sonder God nie! Lees laastens ook 2 Kor 11: 13-15.

Hendrik Jonker

Back

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid | Grafiese Ontwerp en Webontwerp deur Kimia

English? Click here for our sister publication