God is nie n mens dat Hy sal lieg nie.

Num 23:19a.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief


21 Aug 2017  

Ek koop gereeld JUIG! Tydskrif. Die artikels is baie interessant vir my. In die JUIG! Tydskrif van 2016 was daar ’n artikel deur dr. Michelle Strydom, ‘Hoe om jou denke te vernuwe’. Ek is op soek na die tweede artikel oor hierdie onderwerp deur haar.

Mnr. G.H. Cronje

 

Ons verskaf met groot graagte ou artikels aan ons lesers. Ons kan dit elektronies gratis aan u e-pos, maar ook per slakkepos stuur, indien u dit so verkies. Kyk gerus ook op joydigitalmag.com waar ons Afrikaanse artikels en nuus plaas. —Red.

Back

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication