As jy dit doen, sal die lig vir jou deurbreek soos die nuwe dag. Jou genesing sal spoedig herstel. Hy wat jou red, sal voor jou uitgaan, die heerlikheid van die Here sal jou van agter beskerm.

Jes 58:8.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief


21 Aug 2017  

Dankie vir Bennie Mostert se artikel oor gebed en wonderwerke. Dit het my aangemoedig om aan te hou bid en te vertrou vir 'n antwoord. Soms voel 'n mens maar ontmoedig as jy vir ons land bid en dit lyk asof dinge net vererger...

Ek is bemoedig om aan te hou klop en aan te hou vra: "Dan sal julle My aanroep...en Ek sal julle gebede verhoor..." (Jer 29:12). As ons met ons hele hart vertrou en in geloof die Here vra vir Sy oplossing en genade, sal daar 'n verandering kom.                                                                                                                                       Mev. W. de Lange

Back

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication