Laat hulle aan U toegewy wees deur die waarheid. U Woord is die waarheid.

Joh. 17:17.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief


11 Oct 2017  

Die Bybel sê ons moet alles toets en die goeie behou, maar in vandag se tye is almal stom en loop blindelings agter die mens aan.  Is ons as Christene nie juis veronderstel om selfs die preke wat ons hoor, aan die Bybel te toets nie?  Ons almal het menings wat gevorm word deur liberale media en ons besef nie hoe diep ons al moreel verval het nie.  Die meeste mense verkondig dat liefde en vrede oral moet heers, maar ons vergeet van God se Woord.  Al verskil ons eie mening van die Woord en word alle sosiale kwessies om ons grys gebiede, is God se Woord steeds swart en wit.  Niemand mag dit verander nie.  Selfs al maak dit hóé seer, ons mag niks by die Woord voeg of iets daarvan skrap nie!

Anton Geldenhuys

Back

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication