Maar die man wat julle in die verwarring bring, wie hy ookal mag wees, God sal hom straf

Galasiers 5:10

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief


11 Sep 2018  

Myns insiens, as Jesus vir die man in Lukas 23:43 sê “vandag”, het Hy bedoel daardie selfde dag. Indien nie, sou Hy gesê het: “As Ek weer kom, sal jy saam met My in die paradys wees.” Die siel en gees is dadelik ná afsterwe in die Hemel, waar anders? Waarom is dit ’n probleem as hulle wat reeds gesterf het se siele al in die Hemel is? Jesus sê wel vir Maria in Johannes 20:17: “Moet My nie vashou nie, want Ek het nog nie na die Vader toe opgevaar nie,” maar hoe sal ons weet hoe Hy die man in Lukas 23:43 in die paradys besorg het? Johannes 21:25 sê: “Daar is nog baie ander dinge wat Jesus gedoen het. Maar as dit een vir een beskrywe moet word, dink ek, sou die hele wêreld nie genoeg plek vir die boeke hê nie.”

NH

Back

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication