Maar die man wat julle in die verwarring bring, wie hy ookal mag wees, God sal hom straf

Galasiers 5:10

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief


17 Oct 2019  

Daar was ’n paar berigte op Joydigital-nuus, in julle tydskrifte en op julle Facebook-bladsye oor die Omvattende Seksvoorligtings-kurrikulum (CSE) wat die regering by die openbare skole in ons land wil implementeer. Dit is so hartseer om te sien dat ons gesinne deur goddelose regeringsamptenare geboelie word. Ons moet as ouers en grootouers hieroor praat en ons menings aan ons skoolhoofde bekend maak. Ons moet ’n luide “NEE!” laat hoor. Ek doen ’n beroep op alle ouers om nie apaties te wees oor hier-die saak en niks te doen nie. Moenie net hoop dat iemand anders dit sal doen nie. Elke liefdevolle ouer moet betrokke raak en hul stem dik maak.

Anoniem

Back

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication