Na my brief in die Aug uitgawe, wil ek graag verder getuig hoe getrou die Here is. Voor ek my roeping as onderwyser gekry het, moes daar eers meer water in die see loop. A.g.v. Engels het ek in 1966 nie matriek geslaag nie. Ewe grootman het ek begin werk, is ek weermag toe, maar het nog verder vyf keer in ‘n periode van vyf jaar van werk verander. Op n dag se oom Fritz Sc ...
Here Jesus, Kind van Betlehem, ons aanbid U. Ons sien met verlange uit na die viering van u geboortedag. Laat ons Kersfees met ’n opregte gesinheid tegemoetgaan. Suiwer ons gees van bitterheid en haat, en maak ons vry van sonde.
Die artikel: "Wanner is Jesus gebore", is bloot een ou se opinie.
25 Nov 2011
Daar is nog nie enige bewys van wanneer Christus Jesus gebore is nie, want God is almagtig. Hy het ook die mag gehad om te sorg dat niemand ooit sal weet wanneer dit Sy geliefde Seun se verjaarsdag was nie. sodat niemand daarvan 'n bespotting of 'n afgodsdiens sou maak nie. In die Woord is daar egter verskeie geskrifte rondom die gebruike van kersfees wat duidelik blyk dat dit glad nie die ...
Sedert die JUIG! Tydskrif van November 2011 my getuienis in verband met die Doop geplaas het, was daar verskillende vrae wat ek van lesers ontvang het. Die volgende is ‘n poging om van dit te beantwoord. Ek vertrou dat die antwoord hieronder vir baie sal help om meer duidelikheid oor die saak te kry. Die vraag is: Was daar dan nie babatjies ingesluit by die doop van die gesinne ...
Johan Kriel se artikel “Quo vadis Afrikaner?” in Juig! Sep / Okt 2011 stem tot diepe nadenke. My eerste gewaarwording is dat die skrywer ‘n sterk punt beet het: Daar het ‘n groot skroef met ons geloofsake losgeraak. Ons het sekerlik die spoor byster geraak. Miskien moet ons die spoor van vooraf net weer vat en soos Abraham terugkyk na die bake ...
Goeie dienslewering bou nie gemeenskappe nie. Dit hou dit in stand, maar bou dit nie noodwendig nie. By Sunward Park Gemeenskapskerk wil ons die omliggende gemeenskap van Boksburg nie net met die ...
Al te bewus van die feit dat ons almal maar net ten dele ken en die volmaakte eers in die hiernamaals aan ons geopenbaar sal word, en aangesien Toi (in die Sept-uitgawe van Juig!) die Bekeringsdoop vanuit 'n sekere interpretasie van die Skrif onder die loep geneem het, wil ek dit tog ook waag en 'n beskeie poging aanwend om tot die hele doopdebat-kwessie toe te tree met enkele pennes ...
'n Getuienis en belydenis waarom ek op Bybelse gronde aan die verbondsdoop glo
10 Oct 2011
In 1964 het ek vrae begin vra oor die verbondsdoop. Vir drie jaar lank het ek onder leiding van die Heilige Gees al die standpunte oor die doop begin studeer, vanuit die Skrif en standpunte van verskillende denominasies en het tot die volgende gevolgtrekkings gekom:
1. God se verbond met Abraham is vandag nog geldig. * God neem die ...
Ek weet dat die tydskrif noem dat die artikels nie noodwendig die siening van die Redaksie is nie en ek aanvaar dit so, maar daarom my skrywe aan julle om hierdie FOUTEWELIKE siening soos weergegee in die Sept/Okt weergawe te korrigeer.
Ek is een van jul getroue ondersteuners en propgeer selfs u tydskrif onder my gemeentelede, daarom my bekommernis rakende VERKEERDE inligting ...