Wanneer die Woord van ons Hemelse Vader bevraagteken word, is wanneer die slang kom en vir Eva vra : Het God waarlik so gesê – Hy het onmiddellik twyfel in Eva se gemoed gesaai en so het die sonde eindelik ontstaan deurdat Eva ongehoorsaam was.
Ek verwys na die artikel in Juig! van Desember 2012, getiteld ‘Verklaar die waarheid in ’n relatiewe wêreld’. Ten einde die waarheid van ’n stelling of ’n oortuiging te bepaal, kan die volgende kriteria aangewend word:
Alhoewel ek oor die algemeen waardering het vir die artikels wat in JUIG! verskyn, stem die onverdraagsaamheid teenoor homoseksuele persone en homoseksuele verhoudings my tot kommer (JUIG! Junie 2012).
Ek wil julle graag aan die Annebel Foundation bekendstel. Die gospel-sangeres, Tania Strauss, het hierdie organisasie so vier jaar gelede op die been gebring. Ek is die afgelope twee jaar deel daarvan in die Germiston-area.