Maar hierdie wondertekens is beskrywe sodat julle kan glo dat Jesus die Christus is, die Seun van God, en sodat julle deur te glo, in Sy Naam die lewe kan he.

Joh. 20:31.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief


NG Kerk kan nie sterf nie
23 Nov 2012

Die artikel ‘Is die NG Kerk ’n Sterwende Kerk?’ (Aug 2012) verwys. Dit is na my mening nie waar nie. Lidmate moet maar net aanpas by die veranderinge wat die nuwe samelewings-orde vereis. ’n Terugblik op die verlede bly soete herinneringe en vir die ouer geslag is dit soms moeilik om vrede met die nuwe uitdagings te maak.

Lees Meer

Israel weer die sondebok
23 Nov 2012

Steven Khoury, ’n kampvegter vir Palestynse Christene, woon in die Moslem-gedeelte van Jerusalem. (JUIG! Sept/Okt. 2102).
Dit is nie ongewoon vir hom dat kerkdienste in die Moslem-omgewing deur klip- en Molotov Cocktail-draers onderbreek word nie. Tog impliseer sy vergadering, waar hy die hoofspreker was, dat Israel volledige blaam vir die beweerde afname in die aantal Christene in d ...

Lees Meer

Urgent need of Financial Support
5 Nov 2012

Shaun and Tania Abrahams with our daughters Amy and Eden Abrahams
Serving as church planters in Killorglin, County Kerry, Ireland

Lees Meer

KOMMENTAAR OP DR. TOM GOUWS SE - MITES VAN DIE EINDTYE
30 Oct 2012

Profesieë is GESKIEDENIS WAT VOORUIT GESKRYF IS, en moet dus LETTERLIK verstaan en verklaar word.  Die PROFETIESE WOORD is baie vas en ons moet daarop AG GEE soos op ‘n LAMP wat in ‘n DONKER PLEK SKYN. (2Pt. 1 : 19)  Eindtyd profesieë hoef nie ‘n MYNVELD te wees nie.

Lees Meer

Jong Mense wat omgee ... Nie net praat nie en regtig 'n verskil maak
9 Oct 2012

Ek skryf met graagte hierdie brief aan julle … ek weet dat dit vir die Juig tydskrif gaan oor ware mense, hul stories en hoe hulle ‘n verskil maak in ander mense se lewens. 

Lees Meer

n Ander soort godsdiens
5 Oct 2012

In hierdie land is ons ’n reënboog van verskillende mense, almal met verskillende verwagtings, verledes, kulture, tradisies en gelowe…

Lees Meer

Kerklig brand dowwer
5 Oct 2012

Dit wat ds. Dirkie van der Spuy in sy bydrae ‘Die Krag van Pinkster’(Mei 2012), ons meedeel: ‘Die dieperliggende oorsaak waarom die lig van die Kerk al dowwer brand en sy krag en sy invloed in die wêreld verloor…’ het betrekking.

Lees Meer

Stephan Joubert terugvoer
5 Oct 2012

Wat vir my opmerklik in Stephan Joubert se artikel en terugvoer (JUIG! Mei & Aug 2012) is dat hy niks wat oor hom gesê word, erken of ontken nie. Veral in sy terugvoer neem hy ’n martelaarsrol in en skuil agter die masker van ’n martelaar.

Lees Meer

Kerk staan by kruispad
27 Aug 2012

Die artikel ‘Is die NG Kerk ’n sterwende kerk?’ in die Augustus-uitgawe van JUIG!, is ’n baie aktuele vraag vir hierdie kerk. Reeds ’n paar jaar gelede het vier NG Kerk-teoloë in die RSG-program ‘Oop Gesprek’ op ’n Sondagaand die absoluut veelseggende en tragiese vraag gevra: “Is God nog in die kerk?”< ...

Lees Meer

Moenie blind bly nie
27 Aug 2012

Hiermee wil ek by die artikel in die Mei-uitgawe deur Geopende Deure ‘Die gevaarlike boek’ aansluit. Omdat ek eerstehandse ondervinding van die ateïstiese uitkyk en groei het, wil ek graag hê dat meer mense daarvan bewus word.

Lees Meer

  << previous 21 - 30 of 103 next >>  
Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid | Grafiese Ontwerp en Webontwerp deur Kimia

English? Click here for our sister publication