Jy moet die Here jou God liefhe met jou hele hart en met jou hele siel en met al jou krag en met jou hele verstand, en jou naaste soos jouself.
Eksodus 20:1
Die lot van JesusDie Seun van God
Jesus, kon Jy nie maar ´n toorwoord sêsonder om Jouself so in pyn te hê?
My liewe kind, jy sal jou sonde aan My bebloede hande vind.Aan die kruis die moes Ek sterfsodat satan jou nie kan werf.
My wonde is lankal toegegroeiso My kind moenie jou daaroor bemoei.
Liewe Jesus maar was die kruis nie swaar!?Nee My liewe kind bedaar.Jesus was die doringkroon nie skerp!?Nee My kind dit was jou serp!
O' Jesus dit maak my hart so seerToemaar kind ,jy moet net bekeer.
My liewe-liewe mense kindtoe Ek na die hemel vaarwas My Vader God ook daar.
Met Sy ope arms het Hy my ontvangen saggies gefluister....nou's niemand meer bang.
Back
Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes | Privaatheidsbeleid | Grafiese Ontwerp en Webontwerp deur Kimia