Vra My, en Ek sal jou antwoord gee. Ek sal jou van ongelooflike dinge vertel. Dit is nog vir jou n geheim, en jy weet niks daarvan nie.
Jer 33:3.
Die senu-impuls van U Woordontbrand van sel-tot-selen propelmy gees tot deur UPêrel-Poort - (daar waar die musiekvan U Welriekende Aromamy laat tiekie-draai,terwyl 'n lekkerkry-lagby my mond uitkraai!) Dis nét ons twee- U't oë vir my alleen -wanneer U mantel van Geregtigheidmy hart omvouen U my uit genade seën!. . . en die vreugde-dans van my siel is 'n klassieke wals . . . 'n jive . . .
'n loslit-riel!deur Liza Groenewald
Back
Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes | Privaatheidsbeleid | Grafiese Ontwerp en Webontwerp deur Kimia