Wie maak jou so belangrik? En wat besit jy wat jy nie ontvang het nie? As jy dit dan ontvang het, waarom stel jy jou so aan asof jy dit nie ontvang het nie?

1 Korintiers 4:7

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief


16 Jul 2012  

1.    Liewe Heer,help my dat ek kan asem haal,
2.    Strek uit u hand,want dit voel asof ek val,
3.    Open my oë sodat ek kan sien dat u voor my staan,
4.    Gee vir my wysheid sodat ek kan verstaan,
5.    Wys my die pad sodat ek u volk kan lei,
6.    Gee vir my u lig sodat ek die donker strate kan vermei,
7.    Vat my na hoogtes waar ek my toekomspad kan sien,
8.    My hele lewe Heer,dis wat u verdien
9.    Vergewe my sonde Heer,ek’s dwaas en dom,
10.  Maar u Seun op die kruis Heer,los my verstom.

Back

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication