Verbly julle in die Here en juig, regverdiges, jubel alle opregtes!

Ps.32:1.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief


16 Jul 2012  

Is dit nie die mooiste liefdesverhaal
van hoe een Man vir miljoene se sondes betaal
die grootste las
van ons skouers af
met die houtkruis op Sy rug
en die sonde se lus

met ‘n gebroke hart kyk die Skepper na Hom
met verwonderende gesigte,vra ons hoekom
sal die Seun van God,Die Groot Ek Is,
die vure van sonde vir ons blis?

na die geslaan,gespoeg,vernedering en gevloek
Hy met liefde na ons kyk,en steeds ons soek

en soos die haan op die[i][i] rots drie keur kraai
is die saadjie van vrees,reeds gesaai
na hartseer en trane:’’ons koning is dood!’’
is die groot growwe rots voor die graf weggestoot

dis finaal,die dood is oorwin
ons lewende Here het die ewige lewe vir ons gegun

hy’t opgesweef
ons plek gaan gereed
en nou wag hy op sy kinders
met ‘n maag vol vlinders

die liefdesverhaal begin nou eers
eendag gaan ons saam Hom in die hemel heers
so lewe in die hede
die dood is verdoof
sy stem is verlede
ons kan nou ons koning loof.

Back

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication