God is nie n mens dat Hy sal lieg nie.

Num 23:19a.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief


31 Oct 2012  

Kan jy nog onthou van ons Gelofte aan God –
‘n Verbond om ons nasie te red.
     God het Sy kant van die bargain gehou, dis ek en jy en ons kinders wat vergeet.
“Dat Hij met Zijn bescherming met ons sal wezen, dat de    roem en eer van overwinning aan
Hem sal worden gegeven”
Net vier gewond en nie een man gesnewel teen tien-duisend skild en assegaai
Het jy vergeet van Bloedrivier, ons land en nasie voor God kom verraai?
Nou bid ons “O God, ons land is verlore, ons mense word vermoor!
Ons is verslae en verslane en ons wonder gaan God ons gebede ooit hoor?
Dis plaasmoorde, roof en verkragtings – ons weet nie hoe troos jy ‘n ma?
Sal jy weer kan bid, jou voor God verootmoedig – dis wat Hy weer van ons nasie vra.
Hy het ons eenmaal uit Egipteland gered, ons Sy eiendomsvolk gemaak.
En as uitverkore volk het ons die geseëndes van die hele aarde geraak.
Soos Ester van die Bybel kom pleit ek “Keer terug na jou God, kom bid en berou.”
Dis ons verbond met God om ons volk te red en dié dag vir Hom in eerbied te behou.
16 Desember is ‘n dag vir die Here, dis vir jou land, jou taal, vir hierdie Afrikaner-volk
So het Andries Pretorius gesmeek en gebid, “asseblief tog Here, kom red net my volk”

Soos Ester van die Bybel

Back

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication