Maar hierdie wondertekens is beskrywe sodat julle kan glo dat Jesus die Christus is, die Seun van God, en sodat julle deur te glo, in Sy Naam die lewe kan he.

Joh. 20:31.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief

Gedig Van Die Dag

LAAT MY LEWE

deur Linnie van Niekerk 

LAAT MY LEWE

Ek is ʼn baba, maak my asseblief tog groot.

Spaar my lewe, wees lief vir my,

Beloon my tog nie met die dood.

Op 8 weke begin my organe reeds te werk.

Nog voor 9 weke kry ek my unieke vingerafdrukke.

Kyk Mamma ek is ʼn wonderwerk –

Beloon my tog nie met ʼn laaste paar doodsnikke.

Op 10 weke is ek sensitief vir aanraking…

Begrawe my asseblief tog nie onder klippe

 

Op 12 weke kan ek al skop.

Moet my lewe tog nie stop!

Op 13 weke het ek al familie trekke en Mamma…

Jy kan sien wat is my geslag.

Is dit nie iets om oor te lag?

 

Op 4 maande kan ek bollemakiesie slaan.

Moet asb. Nie nou dat my hart gaan staan!

Op 5 maande kan jy my voel skop.

Mamma groot asseblief moenie sê my tyd is op!

Ek het gegroei veilig onder Mamma se moederhart.

Moet nie nou dat ons lewens uitmekaar uit spat.

 

Jy is miskien bang en weet nie nou wat om met my aan te vang.

ʼn Traan biggel stadig oor jou moedelose wang.

Maar ons twee se Maker, Hy kan ons lei oor hierdie donker lewenswater.

Dit is nie Sy wil dat ek onbemind in die wêreld kom.

Draai jou lewe veilig na Sy wil toe om.

Hy sal die geknakte riet nie breek.

Maar Sy Hand in liefde na jou toe uitsteek…

Hy kyk na die lelies en die mossies.

Hy sal sorg vir klere en ook kossies. 


Mighty Men of God
15 Apr 2010

deur Trevor Barnes

Lees Meer


Moederhart
10 Jun 2010

deur SS Claasen

Lees Meer


Potlood
21 Sep 2010

deur Ina Rousseau

Lees Meer


Op Pad
21 Sep 2010
Lees Meer


Die Sleutel
10 Jan 2011


deur Lizelle Horn

Lees Meer


Straatkind
4 Feb 2011

deur G. Rhodes

Lees Meer


Liewe Jesus hoor my bid!!!!!!
9 Feb 2011

deur Samanta Roos

Lees Meer


Wat vat dit
21 Jul 2011

deur Samanta Roos

Lees Meer


Asemhaling van die nag
21 Jul 2011

deur Ina Erasmus

Lees Meer


JY KAN OPSTAAN
21 Jul 2011
Lees Meer

  << previous 11 - 20 of 35 next >>  
Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication