Ek skaam my nie vir die Evangelie van Christus nie,want dit is n krag van God tot redding vir elkeen wat glo, in die eerste plek vir die Jood, maar ook vir die nie-Jood..

Rom. 1:16

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief

Gedig Van Die Dag

Net een lewe

Elke mens het net een lewe

En dit is deur God alleen gegewe

Ons is deur Hom gemaak

En juis daarom hou Hy by ons waak

 

Elke mens het net een lewe

En dit is deur God alleen gegewe

Ons is deur Hom gemaak

En juis daarom hou Hy by ons waak

 

Hy sal ons nie laat gaan

Tensy ons klaar is met ons baan

Hy sal vir ons sorg

Want Hy teken vir ons borg

 

Met liefde vertoetel Hy

En staan ons elke dag by

Met Hom aan ons sy

Kan die duiwel nie met ons stry

 

Hy sal ons lei

Ons moet net by Hom bly

Ons moet net voluit lewe

En elke dag na geluk strewe

 

Al sou ons foute maak

Weet Hy, ons is nie volmaak

Hy het vir ons gesterf

Sodat ons die ewige lewe mag erf

 

Hy is wonderlik en goed

En praat ons elke dag vol moed

Ons het net een lewe

En daarom moet ons voluit daarna strewe

Dirk Mostert


Hulpkreet
22 Apr 2014

Ek soek na myself…
Wie is ek
wat is my identiteit
wie is my pa
wie is my ma
wat is hulle name,
Wat is my naam
ek is uit ʼn

Lees Meer


Psalm 23 (Willem Louw)
4 Jun 2014

Die Here is my herder; niks sal my ontbreek nie.

Lees Meer


Dit gaan goed
7 Sep 2016

Vra my hoe dit gaan en ek sê “Goed”
Woorde gekroon met ‘n glimlag so soet.

Lees Meer


ân Geskenkie vir jou.
7 Sep 2016

Hierdie is ‘n spesiale geskenkie                                  

net vir jou!

Lees Meer


LAAT MY LEWE
2 Mar 2017

deur Linnie van Niekerk 

Lees Meer

  << previous 31 - 36 of 36    
Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication