Jesus het daarop gereageer: Ek verseker jou, as iemand nie van bo (opnuut)gebore word nie, kan Hy die Koninkryk van God nie sien nie.

Joh 3:3.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
Is Trump deur God ingestel as president van die VSA?
JA
67%
NEE
22%
Weet nie
11%
Vertrou jy wat jy in die medie hoor en lees?
JA
25%
NEE
75%
Stem jy saam met hierdie stelling: "Wat die Bybel sonde noem kan die Kerk nie verander nie."
JA
86%
NEE
14%
Dink jy Angus Buchan is homofobies en n vrouehater
JA
15%
NEE
85%
Glo jy daar is n hel?
Ja
93%
Nee
7%
Ek weet nie
0%
Is tuisonderrig geloofwaardige alternatief tot formele onderwys?
JA
77%
Nee
23%
Is jy n Bybelgebaseerde Christen (wedergebore en groot gedoop)?
Ja
75%
Nee
25%
Het jou kinders nog kerk toe gegaan na hulle tersiêre opleiding?
JA
71%
NEE
29%
Sal jy n ID onder jou vel laat inplant om in n kontantlose samelewing te kan koop en verkoop.
JA
5%
NEE
95%
Mag Christene hulleself bewapen?
JA
68%
NEE
32%
Is die NG Kerk se senodale besluit oor gay huwelike en predikante reg of verkeerd?
Reg
11%
Verkeerd
89%
Weet nie
0%
Het dit n invloed op jou geloof as jy in ewolusie glo?
Ja
68%
Nee
32%
Ek weet nie
0%
Mag Christene alkohol gebruik?
JA
29%
NEE
71%
Kan daar na God as n vrou verwys word?
JA
0%
NEE
100%
Moet die Christen-vakansiedae verval?
JA
3%
NEE
97%
Moet standbeelde soos Jan van Riebeeck en Paul Kruger verwyder word?
JA
13%
Nee
87%
Het jy 50 Shades of grey gekyk?
Ja
11%
Nee
83%
Ek wil nog
6%
Is Kersfees vir jou...
Hoe goed kom jy oor die weg met jou skoonfamilie?
Goed
64%
Sleg
7%
So-so
29%
Mag Christene veras word?
JA
94%
Nee
6%
Moet die medisinale gebruik van dagga gewettig word?
Ja
17%
Nee
83%
Moet Christene in die openbaar betoog teen aborsie?
JA
89%
Nee
11%
Is jy oortuig van die hel en sonde?
Ja
100%
Nee
0%
Kan Christene van Ďdatingí-webwerwe gebruik maak?
JA
40%
NEE
40%
Onseker
20%
Stuur God Natuurrampe?
Ja
57%
Nee
43%
Onseker
0%
Stuur jy jou kinders na n Afrikaanse skool?
Ja
75%
Nee
25%
Moet ouers hulle kinders dissiplineer deur hulle pak te gee?
JA
100%
NEE
0%
Aborsie, het jy of iemand na aan jou al een gehad?
JA
10%
NEE
90%
Genadedood Ė ja of nee
JA
42%
NEE
58%
Die Bybel is totaal akkuraat.
JA
75%
NEE
21%
ONSEKER
4%
Dink jy dat die voorlees van die Tien Gebooie in die kerk en/of skole enige uitwerking op die gedrag van mense sal he?
JA
55%
NEE
23%
MISKIEN
23%
Sou Christene sekulÍre politieke partye mag steun?
JA
56%
NEE
26%
ONSEKER
19%
Glo jy in die oerknal - Big Bang
Ja
0%
Nee
86%
Weet nie
14%
Het jy al n kerk verlaat?
Ja
95%
Nee
5%
Is Kersfees vir jou...
Heidense fees
72%
Die viering van Jesus se geboorte
81%
Christene moet eintlik Hanukka vier
70%
Is Kersfees vir jou...
Christene in Suid-Afrika behoort teen die plaasmoorde en stakings te rebelleer en in opstand te kom.
Ja
70%
Nee
20%
Onseker
10%
Dink jy die Weste misken lewe al hoe meer omdat hul wereldbeskouing toenemend humanisties is?
JA
79%
NEE
7%
ONSEKER
14%
Dink jy ons leef in die laaste dae, soos wat in Openbaring opgeteken staan?
JA
81%
NEE
16%
ONSEKER
3%
Die Bybel is baie duidelik oor een wereldregering tydens die eindtyd.
Ja
81%
Nee
0%
Onseker
19%
Behoort studente toegelaat te word om hul Christelike oortuigings aan enige universiteit uit te leef?
JA
100%
Nee
0%
Onseker
0%
Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication