Verbly julle in die Here en juig, regverdiges, jubel alle opregtes!

Ps.32:1.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
View May 2019 Issue >>
 

Die verkiesings het gekom en gegaan  en met tye is ’n mens oorweldig deur die stroom propaganda, leuens en fopnuus wat die rondtes gedoen het. Waarvan die meeste via WhatsApp en SMS’e gedeel is. ’n Mens het dieselfde WhatsApp-boodskap van tien verskillende mense af ontvang, en tog het niemand éérs die feite geverifieer nie, maar in onkunde alles wat op hulle foon verskyn het, aangestuur. Dit is uitputtend en onrusbarend.

Lees die volledige artikel in ons Junie 2019-uitgawe!

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication