Vra My, en Ek sal jou antwoord gee. Ek sal jou van ongelooflike dinge vertel. Dit is nog vir jou n geheim, en jy weet niks daarvan nie.

Jer 33:3.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief
View July 2019 Issue >>
 

In Mei vanjaar is Clemens en Stephanie se geloof behoorlik getoets. Sosiale media het gegons nadat Kruiskyk bekendgemaak het dat hulle vanaf 1 Mei  nie meer op die Open View HD (OVHD) platform te sien sal wees nie. Kruiskyk is reeds 11 jaar lank op die Free To Air-platform-dekodeerder beskikbaar en daardie kykers is glad nie geraak nie. Die laaste vier jaar was Kruiskyk egter bykomend op OVHD en dit is dié kykers wat proble-me ondervind het.

“Ons was geskok en diep teleurgesteld, maar terselfdertyd het ons ’n bomenslike vrede ervaar,” vertel Stephanie. 

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication