Wie maak jou so belangrik? En wat besit jy wat jy nie ontvang het nie? As jy dit dan ontvang het, waarom stel jy jou so aan asof jy dit nie ontvang het nie?

1 Korintiers 4:7

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief


12 Aug 2019  

Ek het in al die jare na my wedergeboorte, dikwels my getuienis vertel en oor die jare heen het daar heelwat ander mense tot bekering gekom as gevolg van die verlossingsboodskap van Here Jesus wat ek in my getuienis verkondig. Dit is die prediker se diens om die Bybel vir jou oop te maak sodat jy dit kan verstaan. Ongered kan jy dikwels vir jare die Bybel lees en nie die waarheid daarin raaksien nie. Sodra jy tot bekering kom en gevul word met die Heilige Gees, eers dan is dit ’n openbaring en kry dit nuwe betekenis. Dit is ’n feit dat daar baie mense kerk toe gaan en net so ongered huis toe gaan, want die weg na die hemel is nie vir hulle oopgemaak nie. Ek is ewig dankbaar dat die Here my nie vergeet het nie en ander mense oor my pad gestuur het om die weg oop te maak om tot bekering te kom.

Drienie Tiessen

Back

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication