Maar hierdie wondertekens is beskrywe sodat julle kan glo dat Jesus die Christus is, die Seun van God, en sodat julle deur te glo, in Sy Naam die lewe kan he.

Joh. 20:31.

Briewe
Gedigte
Vra vir Val
Stemmings
Skrywersriglyne
Sosiale Netwerk
Gebeure & Konferensies
Kompetisies
Gratis Nuusbrief


12 Aug 2019  

Ek is altyd opgewonde om oor al die sendelinge in die tydskrif te lees. Hulle doen ’n wonderlike werk en word dikwels vergeet. Ek is verbaas oor die toewyding van hierdie broers en susters in Christus. Elke Christen behoort sendelinge en evangeliste te ondersteun. Dit is spesiale mense wat deur Jesus aangestel is om Sy boodskap te verkondig en Sy liefde te betoon. Bid altyd vir hulle en gee mildelik. Jy sal ook ’n groot beloning in die hemel ontvang – die siele wat gered is.

Johan

Back

Tel: +27 (0)21 852 4061 Faks: +27 (0)21 852 5781 Epos: info@juig.co.za

Tuisblad | Oor ons | Nuutste Uitgawe | Vorige Uitgawes | Adverteer | Advertensiegids | Inteken | Gedigte | Briewe | Sosiale Netwerk | Stemmings | Kompetisies | Gebeure | Nuus | FAQs | Skakel Ons | Terme en Voorwaardes |
Privaatheidsbeleid

English? Click here for our sister publication